
Met behulp van vriende moet jy sekere take uitvoer om as G1-K1 te kwalifiseer. Take behels die volgende:
Alle avonture word aangepas volgens kliënt se behoeftes.
Opwindende rit waarna ons óf in die berg óf by die dam piekniek hou. Mag ongelukkig nie vuurmaak nie, maar ons verskaf 'n skottelbraai en tjoeps vir swem.
Alle avonture word aangepas volgens kliënt se behoeftes.
'n Kort opwindende rit teen Wellington se berge. Geniet die stilte en kyk hoe die berge rooi raak. Sien dalk die man in die berg.
Alle avonture word aangepas volgens kliënt se behoeftes.
“Operasie Saambou”
Troepe word op sekere punte afgelaai waar hul sekere take moet voltooi. Gou sal julle agterkom dat jul hopeloos te min oefen en dat rekenaarspeletjies julle niks sal baat nie!!!
Alle avonture word aangepas volgens kliënt se behoeftes.
'127 mm Valkyrie Rocket launcher' is nie by die prys ingesluit nie!
Alle avonture word aangepas volgens kliënt se behoeftes.